Plate en Politiek

preview-18
  • Plate en Politiek Book Detail

  • Author : S.D. van der Merwe
  • Release Date : 2019-07-31
  • Publisher : AFRICAN SUN MeDIA
  • Genre : Music
  • Pages : 204
  • ISBN 13 : 1928357695
  • File Size : 70,70 MB

Plate en Politiek by S.D. van der Merwe PDF Summary

Book Description: Populere Afrikaanse musiekkunstenaars het sover goed gedoen in post'apartheid Suid-Afrika en geniet die entoesiastiese ondersteuning van lojale volgelinge. Hierdie ondersteuning word aangevuur deur 'n komplekse stel emosies wat verband hou daarmee "e;om Afrikaans te wees"e; in 'n kultureel pluralistiese samelewing. In Plate en Politiek ondersoek Van der Merwe die interaksie tussen populere musiek en die ontvouing van 'n Afrikaanse kultuurpolitiek vanaf die begin van die twintigste eeu tot die hede. Dit sluit 'n soektog in na die eerste opgeneemde Afrikaanse liedere en dokumenteer die daaropvolgende fases van musiekontwikkeling wat die agentskap van ordinere mense - kunstenaar en luisteraar - weerspieel teen die agtergrond van fundamentele sosiale en politieke verandering. Dit besin oor beide die musiekhoofstroom en meer alternatiewe musiek, en ontbloot onder andere, historiese voorbeelde van die akkommodering van, en verset teen, die meesternarratief van die Afrikanernasionalistiese ideologie, pogings van kulturele entrepreneurs om beheer uit te oefen oor populere Afrikaanse kultuur, klassespanning, blywende rasse-eksklusiwiteit, protes en sensuur, en die post'apartheid oproeping van Afrikaner nostalgie en wit slagofferskap. Uiteindelik bied Plate en Politiek 'n on-onderbroke weergawe van , en 'n kritiese blik op, meer as 'n eeu van opgeneemde Afrikaanse musiek.

Disclaimer: www.yourbookbest.com does not own Plate en Politiek books pdf, neither created or scanned. We just provide the link that is already available on the internet, public domain and in Google Drive. If any way it violates the law or has any issues, then kindly mail us via contact us page to request the removal of the link.

Plate en Politiek

Plate en Politiek

File Size : 72,72 MB
Total View : 6616 Views
DOWNLOAD

Populere Afrikaanse musiekkunstenaars het sover goed gedoen in post'apartheid Suid-Afrika en geniet die entoesiastiese ondersteuning van lojale volgelinge. Hier